af
Helena Hugo

Liefde met gevoel

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Laerskoolonderwyser Magriet sit in ’n penarie met Walter. Sy’t gedink hy’s die een, maar o wee! ’n Seevakansie by sy ouerhuis, waar daar van haar verwag is om heeldag en aldag vis te vang, vis te eet, vis te bewerk … Dis nou vir haar duidelik dat hulle nie vir mekaar bedoel is nie, en nie net oor die vis nie – maar hoe om van hom ontslae te raak? Wanneer sy boonop weens ’n besering fisioterapie moet kry, en haar terapeut die mooiste man is wat sy in haar hele lewe gesien het, raak die saak kritiek. Maar Pierre, die fisio, het ’n vreeslik sexy meisie en is in elk geval hoogs professioneel met Magriet; sy staan nie ’n kans nie. Tog . . . ’n meisie mag darem droom . .
This book is currently unavailable
182 printed pages
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)