af
Irma Joubert

Persomi

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Boelie is Mister Fourie se oudste seun en erfgenaam; Pérsomi is die bywonerskind. Maar Pérsomi is slim, waarskynlik te danke aan haar onbekende biologiese pa. ’n Baie spesiale vriendskap ontwikkel tussen Boelie en Pérsomi, maar iets hou Pérsomi terug – waarom kan sy nie met oorgawe liefhê nie? En wanneer sy as baie jong prokureurtjie inwillig om die Indiërwinkeliers se gedwonge verskuiwing in die hof te beveg, bring dit haar in direkte konflik met die gemeenskap – én met Boelie. Te midde van alles bly die vraag: wie is Pérsomi se pa? En wanneer sy eindelik uitvind, hoe sal dit haar lewe beïnvloed? Want daar blyk ’n bloedverwantskap tussen haar en Boelie te wees … Hierdie roman, wat aansluit by die topverkoper Anderkant Pontenilo, speel af in die Bosveld teen die agtergrond van die stormagtige politiek van die 1940’s en die Apartheidswette van die 1950’s.
This book is currently unavailable
582 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)