af
Books
Fanie Olivier

Apostroof

Fanie Olivier se treffende nuwe digbundel handel byna uitsluitlik oor die siekte en sterfte van sy geliefde vrou, Rike, en is aan haar opgedra. Dit is aangrypende, gestroopte en deerniswekkende verse deur ’n digter wie se stem veels te lank stil was.by 'n weerbegintoe, destyds, was mens dapperdwaas en dom,het liefde orals in kosmosplate uitgeblom.nou trap jy dubbeltjie versigtig, aalwynkrap en die bitter van pyn laat jou stom. gedagte‘n teks bring altyd iets in berekening.die lewe, eweneens in sy verrekeningvan soveel sonne, soveel mane, soveel,rym dit op dat, spel uit in sy betekening.
20 printed pages
Original publication
2010

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)