af
Dalene Matthee

Kringe in 'n bos

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Saul Barnard is 'n houtkapper met 'n rustelose siel – hy wil vreemdes uit die Bos hou en die vernietiging van die Bos probeer keer. Dan is daar 'n legendariese olifantbul – Oupoot – wat losbreek van sy trop… Oupoot en Saul het 'n vreemde band tussen hulle. In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters. 'n Man en sy dier-broer – saamgegooi in 'n ongerepte oerbos, wat stuk vir stuk deur gouddelwers, boskappers en ander uitroeiers vernietig word. Saul volg Oupoot se spoor, al nader aan die waarheid wat sy lewe vir altyd sal verander.
This book is currently unavailable
366 printed pages
Original publication
1984
Publication year
1983
Have you already read it? How did you like it?
👍👎

Impressions

  • b0468066199shared an impression4 years ago
    👍Worth reading

On the bookshelves

fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)