af
Linda Joubert

Die laat lente

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Toe Lina Op ’t Hoff op Schoonaanzicht, die erfplaas van die Van Brakels, aanland, word haar tot dusver eentonige bestaan ingrypend verander. As goewernante van die gebreklike Fleurette bevind sy haar midde in die drama wat rondom haar afspeel. Heel gou besef sy dat alles nie pluis is nie. Daar is die glibberige Josephine wat Fleurette moet oppas, en wat agterdogtig deur die huis sluip. Daar is die betekenisvolle blikke, ontwykings en beledigende insinuasies omtrent die dood van die wonderskone mevrou Van Brakel ses maande tevore. Watter rol het die geheimsinnige baas van die plaas, Johannes van Brakel, in die gebeure gespeel?
This book is currently unavailable
120 printed pages
Original publication
2009
Publication year
2009
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)