af
Leon van Nierop

Katelknaap

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Tristan Hansen is amper sewe-en-twintig, aantreklik en ’n engel van plesier: ’n gigolo waarvoor Johannesburg se rykste vroue duisende rande betaal. Oor die liefdespel kan niemand hom iets vertel nie.
In sy luukse dakwoonstel in Maboneng reik sy herinneringe terug na die vroue wat hom as jong man gevorm en van genot geleer het. Dit was veral saam met een vrou, ver weg in Positano, ’n dorp in Italië, waar hy hom kon loswikkel van die beklemming van sy ma wat hom ná sy pa se dood alleen grootgemaak het.
Maar Tristan word deur foonoproepe vol dreigende stiltes geteister en iemand hom hou dop. Terwyl sy verlede soos ’n Johannesburgse storm oor die horison aanrol, verlang hy terug na gelukkiger dae in Positano en na sy opleiding in die kuns van liefdemaak.
Nadat die blitsverkoper Die plesierengel twintig jaar gelede verskyn het, is Tristan Hansen terug soos duisende lesers hom sal onthou in Leon van Nierop se stomendste verhaal nóg.
This book is currently unavailable
332 printed pages
Original publication
2018
Publication year
2018
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)