af
Leonette Smit

Grens

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Ignatius Smit sterf by geboorte op Woensdag, 3 Maart 1982 op Katima Mulilo in Namibië se Kaprivistrook. Omdat Ignatius se ouers die sendingpaar is, word hy begrawe op ’n afgeleë plek in ’n bos, naby die graf van magistraat Trollop wat aan koors in Barotsiland gesterf het. Sy ma sukkel om sy dood te verwerk, omdat sy as geestelike leier verantwoordelik voel vir die vertroosting van die dorpsmense, wat net so platgeslaan is deur sy onverwagte dood. Jare later haal sy onverwekte dood haar in. Hierdie is háár, Leonette, se verhaal. Dis ’n verhaal van verlies en die verwerking daarvan, wat grootliks afspeel binne die militêre milieu – waarvan grenslewe ’n groot komponent is. Baie jare later kry sy vertroosting deur berading en musiekterapie van ’n orrelsimfonie van Saint-Saëns. Dit gee vir haar ’n visualisering van Ignatius se lewe na die dood. Só kry sy volkome bevryding vir haar pynlike smart. Grens sal veral spreek tot lesers wat bekend is met verlies en die proses van rou ná die dood.
This book is currently unavailable
255 printed pages
Original publication
2013
Publication year
2013
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)