af
Books
Elizbè van der Colff

Nina en die funky eksperiment

Nina en Jessie is vuur en vlam oor die eksperimente-ekspo waaraan hulle dié kwartaal gaan deelneem. En by die skool se kleure-atletiek sal ’n TV-advertensie vir ’n nuwe energiedrankie verfilm word! Maar toe Nina se pa hulle neem om die nuwe koeldrankfabriek te besoek, besef hulle dadelik iets is nie pluis met die nuwe “energiedrankie” nie … Sal die swart-en-rooi pet op Nina-hulle se solder hulle weer met hul speurwerk kan help?
134 printed pages
Original publication
2014
Publisher
Tafelberg

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)