af
Jacolet van den Berg

Wanneer woorde onnodig is

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Toe traumaberader Aria Brink vir Reuben Rademeyer by ’n partytjie ontmoet, wonder sy waarom hy vir haar so bekend lyk. Sy het die uitvoerende hoof van Medline, die hospitaalgroep waar sy haar praktyk bedryf, mos nog nie vantevore teëgekom nie … Van een ding is sy wel seker: dat daar onmiddellik ’n sterk aangetrokkenheid tussen haar en dié mooi man is.
Maar dan verskyn sy meisie aan sy arm en dit blyk dat hulle op die punt staan om verloof te raak.
Dieselfde aand is Reuben in ’n ongeluk betrokke en Aria word ontbied om vir hom berading te gee. Skielik onthou sy: Reuben was as student by toe haar suster, Ansu, verdrink het. En Aria het dié groep studentevriende van Ansu, wat haar nie kon red nie, steeds nie vergewe nie.
Aria wil tot elke prys verhoed dat Reuben uitvind wie sy is. Trouens, sy wil niks meer met hom te doen hê nie. Maar die noodlot gooi hulle telkemale weer saam.
This book is currently unavailable
181 printed pages
Original publication
2015
Publication year
2015
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)