af
Zirk van den Berg

Ek wens, ek wens

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
As lykbesorger het Seb al talle lyke gebalsem, organe teruggepak in lyfholtes, beendere aanmekaargelas en doodsbleek gesigte gegrimeer vir roubeklaers om te besigtig. Wat help dit om te wens vir 'n ingryping wat hom sal losruk uit sy saai bestaan? Maar toe die sterwende seuntjie Gawie en sy ma by die begrafnisondernemers instap, kry Seb tog rede om in wense te glo … En kom voor ’n dilemma te staan: Waarvoor wens jy as jy één wens het wat waar gaan word?
This book is currently unavailable
124 printed pages
Original publication
2019
Publication year
2019
Have you already read it? How did you like it?
👍👎

Impressions

  • Nelba Vercuilshared an impression4 years ago
    👍Worth reading
    🚀Unputdownable

fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)