af
Jan Hulme

Bybelboodskappe

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Bybelboodskappe vir elke week van die jaar is ’n versameling van 55 tematiese preekskemas wat deur geestelike bedienaars gebruik kan word om hulle voor te berei vir die bediening van die Woord aan groepe. Dit kan ook deur individue gebruik word om leiding te gee tydens selfstudie in die Woord. Hierdie handleiding is die vrug van Jan Hulme se jare lange bediening van die Woord by Korrektiewe Dienste se Jeugsentrum op Mosselbaai. Dit is geskik vir gebruik deur kleingroepleiers, dienswerkers, lekepredikers, jeugwerkers en geestelike werkers wat gereeld die Woord aan mense in groepe moet bedien. Dit sluit basiese riglyne in wat ’n bedienaar sal help met voorbereiding en strukturering van die boodskap. Die temas dek ’n wye verskeidenheid onderwerpe en is gerig op geestelike groei en genesing in verwonde mense. Al die boodskappe is met Bybelverse toegelig en kan net so gebruik of aangepas word, soos nodig.
This book is currently unavailable
278 printed pages
Original publication
2012
Publication year
2012
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)