af
Books
Andre Brink

501 Lekkerlag Grappe

Van ou Koos se manewales tot die dom blondine se eskapades, van dierekaperjolle tot plaasplesiere, k(l)askenades tot kantoorpret … 501 Lekkerlag-grappe is propvol staaltjies en verhaaltjies wat jou sal laat kraai van die lag! Dié boek bevat 'n mengsel van tradisionele Afrikaanse grappe, maar sal jou ook met nuwes laat hoes en proes. Lag luidkeels, uit jou maag, en geniet die ou bekendes se amusante avonture. Lekkerlag-grappe is 'n onontbeerlike grapgids, 'n móét vir elke huis!
151 printed pages
Copyright owner
Bookwire
Original publication
2015
Publication year
2015
Publisher
Delta
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)