af
Helena Olivier

Flentermens word heelmens

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Ons almal ken verlies … Of dit nou jou kind se keuses, aflegging by die werk, egskeiding of siekte is. Dalk het jy gestremd geraak, pas 'n kankerdiagnose ontvang of moes 'n geliefde aan die dood afstaan. Bekende skrywer en radiopersoonlikheid Helana Olivier verstaan die pyn van verlies, en hoe flenters jy voel. Sy probeer, soos met haar drie vorige boeke (Ware verhale van vergifnis, Ware verhale van hoop en Ware verhale van geloof ), jou bemagtig en bemoedig om weer op jou eie bene te staan. Sy lei jou om deur jou verlies God weer te leer ken sodat 'n nuwe storie van liefde in jou lewe geskryf kan word.
This book is currently unavailable
201 printed pages
Original publication
2015
Publication year
2015
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)