af
Izak de Villiers

Oorkom depressie

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Izak de Villiers, bekende predikant, digter, joernalis en voormalige redakteur van Sarieen Rapport, was onder die indruk dat sy stryd met depressie sou verdwyn namate hy ouer word. In hierdie hersiene weergawe van Oorkom Depressie – die Siekte van ons Tyd, skryf hy op aangrypende wyse, hoe hy steeds met die swart hond worstel. Izak deel jare se persoonlike ervaring en gee advies, oor hoe om met depressie saam te leef. Destyds het dit as radioprogram met ’n psigiater begin, en toe ’n topverkoper boek geword wat talle herdrukke beleef het. In 1986 is sy boek met die Andrew Murray-prys bekroon.
This book is currently unavailable
172 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)