af
Books
Janie Oosthuysen

Rugbyballe en bikini’s

Goue strande, sonbruin lywe en bikini’s. Niks gaan die vakansie op Duinebaai bederf nie, besluit Anelle. ’n Ander omgewing, ander mense, ander dinge om te doen. Ver weg van hartebreker, Pierre du Toit, en sexy Jenni Malan. Maar wat van Simone met haar uitlokkende stappie? En Johan Bekker met sy snedige aanmerkings en dreigende houding? Waarop gaan al die ontmoetings op Duinebaai uitloop? En dan is daar die rugbyheld, Martin Nel, en natuurlik wéér Jenni wat alles kom omkrap. Dis tyd vir wraak, besluit Anelle. Maar wraak smaak nie soos Smarties nie, vind sy bitter gou uit.
80 printed pages
Original publication
2012

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)