af
Annemari Coetser

Aan die windkant

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Die wêreld is nie vir Liefka Naudé ʼn vriendelike plek nie. Haar uitdagende werk as bemarkingsbestuurder by ’n suksesvolle maatskappy gee darem betekenis aan haar lewe. Maar wanneer haar baas haar seksueel teister, bedank sy. Om weer balans te vind, besluit sy om ’n lewensverrykingskursus op ʼn klein Vrystaatse dorpie, Garsveld, by te woon. ’n Vreemde sameloop van omstandighede veroorsaak dat sy nog ʼn paar dae aanbly. En dan begin die poppe dans. Sy leer ken Sonnies, die gawe bouer. En Thoso wat eiehandig ʼn versorgingsplek vir vigswesies aan die gang hou. Faure, die man met die kostelike taalgebruik wat die kursus aangebied het, word ʼn hegte vriend. Maar dis Mpho, ʼn pasgebore weggooibaba, wat Liefka se lewe verander.Geleidelik leer sy haarself beter ken. Maar net toe die liefde behoorlik vlamvat, bederf ’n ongewone kwaal die pret. Algaande begin haar ontluikende verhouding kwyn onder die druk . . .
This book is currently unavailable
224 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)