af
Elsa Rall

Lente in die najaar

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Ná meer as twintig jaar kom Dorothea de Waal se huwelik tot ’n einde. Dit bring vir haar ’n oorheersende gevoel van verligting en bevryding, want Werner was ’n koue, selfsugtige man wat weinig belangstelling in haar óf hulle twee kinders getoon het. Gelukkig is die kinders reeds uit die huis, en vir Dorothea is dit in alle opsigte ’n nuwe begin. Een middag is sy in ’n ligte motorongeluk betrokke, en die oortreder is ’n seun van skaars twaalf. Toe sy sy pa ontmoet – die afsydige doktor Theuns Steyn, fisikadosent aan die universiteit – kan sy goed verstaan hoekom. Teen haar sin voel sy aangetrokke tot Theuns, maar sal hy ná sy vrou se dood bereid wees om weer ’n verhouding aan te knoop?
This book is currently unavailable
178 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)