af
A.von Meck

Annerkant die longdrop

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Sy wag. Vir ’n lift wat stadig genoeg verby kom. Vir die son om haar te ontvries. Vir die regte woorde. Vir die regte dag, dat haar kop kan inhaak. Vir hóm. Sy soek. Sy reis deur drie selwe, drie susters wat saam op Stellenbosch studeer. Na ver lande: Suid-Amerika, Indië en Afrika. En na die verlede, daar waar haar ouma en oupa, ‘n sagte pa en wonderlike, aweregse ma, en haar eie kinderlewe, ‘n tyd vul wat nog heel was. Dis na dié heelwording dat sy op pad terug is. Déúr die narkotiese tonnel van ’n spuitnaald. Anderkant die dodelike drop. Waar hy haar kan vind. Wat ook Hy is. ’n Ruie roman wat die eiesinnige koers inslaan van sy treurige, snaakse, oer-aardse priesteres van ’n heldin.
This book is currently unavailable
218 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)