af
Books
Ena Murray

Die kluisenaar van Abendruhe

Thero van Zyl, die beeldskone sosiale vlinder met ʼn geheimsinnige kwaal, moet teen wil en dank die pad vat in haar rooi sportmotor na die eksentrieke kluisenaarsdokter Emile Fraser se hospitaal in die Drakensberge. Abendruhe word vir Thero nog ʼn speelveld om in rond te dartel en van haar hart weg te vlug, maar Emile duld nie speletjies nie…
210 printed pages
Original publication
2015
Publishers
Tafelberg, Jasmyn

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)