af
Riana Scheepers

Blinde sambok

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Niemand het gedink ek sal hoor nie, maar ek hét! Moenie dink omdat jy maar net tien minute gelede gebore is, omdat jy rooi en opgeskroef en lelik is, dat jy ook dom is, of nie kan hoor wat gepraat word nie. Jy kán.
“Hierdie hopie sprinkaanbene … Is dit ’n kind? Is dit mýne?”
Ek het my pa gehoor, en dit het die kwaad in my losgemaak, tóé al. En toe hoor ek ook die ander ding, dit wat suster Van Schalkwyk van my gesê het. Dit wat sy gesê het, het ek ook met my saamgevat. En dit het die wen in my losgemaak, tóé al. Want ek, die meisiekind wat my pa nie wou hê nie, moes baklei teen die vloek van die Gideon de la Reys . . .
This book is currently unavailable
108 printed pages
Original publication
2016
Publication year
2016
Have you already read it? How did you like it?
👍👎

Impressions

  • Nelba Vercuilshared an impression6 years ago
    👍Worth reading

    Absoluut briljant-ek was vasgenael vir 'n uur en 29 minute van begin tot einde insluitende my eie verhaal wat tegelykertyd in die Vryheid distrik afgespeel het sedert 1976...ek wens ek kon nou al my aanverwante anekdotes eenvoudig in boekvorm uitdruk en aan Riana en 'Klip' voorlê?
    Ek sien in der waarheid meer uit na 16 Maart as na Vaselinetjie wat op Box Office in Estcourt wys, bloot omdat ek my elke oomblik multidimensioneel in die boek kon in- en uitleef. Onverbeterlike taalgebruik en stylvol konsekwent van begin tot einde...Bravo!

fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)