af
Mariël le Roux

Isabella

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Toe fluister die engel dringend in my kop. Die tyd loop uit. Jy moet gou speel. Isabella staak haar studies en durf saam met Gideon die ongenaakbare wêreld van die Noord-Kaap aan, waar sy met die aardsheid van die mynmense kennis maak. Ná haar dogter se geboorte ruk die lewe haar voete onder haar uit: stemme klink op die wind uit die kameeldoringbos, en sy bevind haar in 'n ondenkbare situasie: dis sý wat die bedreiging is. Versoening kom op onverwagte wyses: dis in die suidoos langs die branders by Bloubergstrand waar sy uiteindelik haar kopdokter vind. Isabella is ’n deurdagte verkenning van ’n ongewone moederskap.
This book is currently unavailable
345 printed pages
Original publication
2017
Publication year
2017
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)