af
Lizette Rabe

Die 95 stellings van Lilith X

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Lilith, die perfekte ma en ’n vrou wat haar kant bring, is moeg. Moeg om haarself te kondisioneer volgens voorskrifte van 500 jaar gelede. Moeg van ’n manlike gekonstrueerde wêreld. Op Internasionale Vrouedag bevry Lilith X haarself. Sy is haar eie protestant, want protesteer gaan sy — teen die subtiele en nie so subtiele vorms van onderdrukking. Sy is haar eie hervormer, want hervorm gaan sy — net haarself, want Lilith wil nie ’n kollektiewe vrouewoede ontketen nie. Sy wil net haarself bevry uit die Ou Testamentiese paradigma wat vroue vanaf die eerste skeppingsverhaal as tweedeklasburgers gekondisioneer en geïndoktrineer het.
Lilith begin haar eie nuwe wêreldorde skep. Met skerpsinnigheid en eerlikheid spyker Lizette Rabe Die 95 stellings van Lilith X as’t ware aan haar rekenaar vas en skryf haar eie nuwe storie — een waar die vrou nie letterlik in die vertaling tweede gekom en verlore geraak het nie.
Die 95 Stellings van Lilith X sal jou dalk ontnugter, maar dit sal jou laat dink. En dít is al wat Lilith van haar medevrouereisigers vra.
This book is currently unavailable
177 printed pages
Original publication
2012
Publication year
2012
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)