af
Books
Jürgen Banscherus

Speurder Kwaaikofski 10: Monsters, maanlig en mottegif

Kwaaikofski is g’n amateur nie — hy verkies om agter die skerms te werk. Maar in sy nuutste ondersoek beland hy in die kollig op die verhoog! Drie akteurs met hoofrolle in die skoolopvoering het onder vreemde omstandighede bedank … En net die mees talentvolle speurder in die dorp sal nou die skoolfees kan red!

’n Opwindende speurreeks vir beginnerlesers! Die eenvoudige woordeskat, lewendige illustrasies en spannende intriges sorg dat Kwaaikofski se avonture gewild bly.
58 printed pages
Original publication
2015

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)