af
Janette J Olivier

As Jy My Nou Kon Sien

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Liam lewe 'n doodgewone lewe in Australia as ingeneur. Sy Pa wat in Suid Afrika bly, is skielik oorlede en sy Ma kom nie alleen die mas op nie.  Sy is ook by verkeerde mense betrokke en Liam moet terug haas, om te red wat daar te redde is.


Een na die ander verrassings duik op en so nuwe uitdaagings, ook ongemaklike situasies wat hy die hoof moet bied. Die grootste skok is toe bewaarde geheime hulle opwagting maak en sy hele lewe verander.


Hy ontmoet onverwags tussen al die ghaos deur, die liefde van sy lewe. Maar hy ontdek ook geheime van onbekendes tussen die grashalms.  Hartseer druk ook sy stempel af, voor geluk op die horison verskyn.


This book is currently unavailable
704 printed pages
Original publication
2020
Publication year
2020
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)