af
Louisa du Toit

Louisa du Toit Omnibus 2

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Ná die dood van sy vrou vlug Max na die klein dorpie Oskop. Spoedig bevind hy hom in ’n liefdesdriehoek. Anderkant die winter is ’n warm, menslike verhaal.   Hoog brand die oesvuur:  Een aand klop ’n vrou aan Vicky se deur en vertel haar dat sy eintlik die eggenoot is van Frank Jorissen, Vicky se kêrel. Om weg te kom, gaan Vicky Kalahari toe waar sy sorg vir Mienta Vermolen, ’n halfinvalide.  Maar dan vind Frank Jorrisen uit waar sy haar bevind. . . In Dans van die seekat aanvaar Leonie ’n pos as musiekonderwyseres om sekerheid te kry oor haar belofte om met Nols Blommeart te trou. Alles is egter nie maanskyn en rose by die hoërskool nie. Sy voel vreemd aangetrokke tot Eddie Faber, wat so anders is as Nols. Nols kom onverwags kuier en sy nuus stuur haar lewe in ’n nuwe rigting. Christa het alles: ’n fantastiese pos en die liefde van haar baas se seun.  Maar sy bly soekend. Haar vriendin raai haar aan om Rus-en-Vree toe te gaan en daar kry Christa alles behalwe rustigheid. Onrus op Rus-en-Vree is ’n liefdesverhaal vol intrige en spanning.
This book is currently unavailable
563 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)