af
Books
Kahlil Gibran

Die Profeet

Kahlil Gibran word vandag beskou as die mees gelese digter naas Shakespeare en Lao-Tzu. En Die profeet is sowaar sy meesterstuk. Dit word algemeen beskou as een van die mees klassieke werke van ons tyd, veral omdat die skrywer se eie geestelike behoeftes so treffend daarin weerspieël word. Sy wysheid eggo dié van die Prediker. Leesstof vir die gees en die verstand.
46 printed pages
Original publication
2011
Publishers
Kwela, Adamastor

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)