af
Eben Venter

Santa Gamka

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
In Eben Venter se roman Santa Gamka word ’n politieke revolusie lyflik vertolk: Die seun van ’n plaaswerker in die Karoo vier sy vryheid in die Nuwe Suid-Afrika deur ’n rentboy te word. Santa Gamka is die verhaal van Lucky Marais wat op ’n Karoodorpie ’n bestaan maak deur sewe kliënte tevrede te hou, en dié kliënte kom van albei kante van die verdelings wat steeds deur ras, klas en geslag gemerk word. Maar is hierdie demokrasie van begeerte volhoubaar? Want op slot van sake vertel Lucky sy verhaal vanuit ’n pottebakkersoond waarin hy deur ’n wrewelige boer gestop is. Die Karoo wat Venter so aangrypend deur beeld en idioom voor oë roep, is een waarin rassisme, armoede en geweld nog so aanvoelbaar teenwoordig is soos gannabos en klip. Venter toon meesterlik aan hoe politieke omwentelings immer deel is van die lewe se ewige siklusse van opkoms en val.
This book is currently unavailable
404 printed pages
Original publication
2009
Publication year
2009
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)