af
Solly Ozrovech

Kies die lewe

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Kies die lewe is die bekende en beminde Solly Ozrovech se immergroen oordenkings in 366 dagstukkies oor die ryk en betekenisvolle lewe wat God in sy oneindigende genade aan al sy volgelinge gee. Hy inspireer sy lesers om Christus te kies en sodoende die lewe te kies. Christus omskep die alledaagsheid van ’n kleurlose sleurbestaan in bruisende lewe en die lewe word in Hom ’n opwindende avontuur. Kies die lewe bied tydlose pitkos vir elke dag van die jaar. Deur vryelik van ons liefde te gee en kreatief te leef, sal ons ’n geur versprei wat die lewe van ander sal verryk en van hierdie wêreld ’n beter plek sal maak.
This book is currently unavailable
370 printed pages
Original publication
2013
Publication year
2013
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)