af
Éric-Emmanuel Schmitt

Oskar en die pienk tannie

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Oskar is tien jaar oud, maar hy lyk soos sewe. Hy het nie meer lank om te lewe nie, maar hoe hy deur hierdie laaste twaalf dae kom en vrede maak met die dood, sy ouers en met God, kan net ouma Rosa, die Wurger van Welkom, bewerkstellig, en nie sonder die nodige snaakse humor nie. ’n Storie van vriendskap en aanvaarding. Oskar het sy eie wiegelied wat deur Herman van den Bergh geskryf is en deur hom gesing word.
This book is currently unavailable
50 printed pages
Original publication
2013
Publication year
2013
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)