af
Bettie Naudé

Saartjie se papegaai (#7)

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Saartjie wil graag vir die langnaweek saam met haar vriendin Anna en dié se pa Durban toe gaan. Sy doen haar bes om “mooi” te lewe sodat haar ouers hul toestemming hiervoor moet gee. Die rabbedoe is oorvriendelik en oorgretig om vir almal gunste te doen. Dokter Baumann vra haar om ’n belangrike brief te pos, maar sy vergeet skoon daarvan en dit beland in Anna se huiswerkboek. Na vele mislukte pogings om dit terug te kry, moet ons heldin die brief uiteindelik noodgedwonge uit hul kwaai Engelse juffrou se woonstel gaan gaps en dit lei tot ’n naelbyt-avontuur. In Durban ontmoet die twee meisies ’n interessante ou seeman wat al die sewe oseane deurkruis het, en ook sy ongewone papegaai genaamd Alfonso van wie Saartjie sommer dadelik baie hou.
This book is currently unavailable
119 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)