af
Books
Nina Smit

By fonteine langs

“Mag God vanjaar jou lewe verkwik met sy reënbuie van seën en jou elke dag by fonteine langs lei!” Nina Smit begin haar dagboek deur God se seën oor jou uit te spreek. Wat ’n wonderlike manier om jou jaar te begin! Deur elke maand van die jaar loop jy ’n pad saam met haar om God se seën en voorspoed te ervaar. Uit haar vrouwees verstaan sy die psige van ’n vrou en só ervaar jy in hierdie dagboek troos, hulp en bystand in die kompleksiteit van jou daaglikse lewe. Sy inspireer jou om aan die begin van die jaar koning Salomo se gebed jou eie te maak: om saam met God die uitdagings te aanvaar en om gehoorsaam aan Hom te wees sodat jy elke dag sy liefdevolle teenwoordigheid in jou lewe ervaar.
393 printed pages
Original publication
2013
Publisher
Lux Verbi

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)