af
Roela Hattingh

Kamee

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
’n Vars nuwe stem in Afrikaans. Die verhale in hierdie bundel belig uiteenlopende karakters, milieus en temas. Hattingh gooi die net wyd: in een verhaal neem ’n Hindoe-meisie wraak ná haar Joodse kêrel se verraad; in ’n ander word ’n 4x4 die middelpunt van ’n boeretroue. Daar is huwelike wat verbrokkel, ouers en kinders, slagters en vegetariërs, rebelle en randfigure. ’n Stem met sensitiwiteit en insig is egter telkens aan die woord, en bind die verhale nie slegs tot eenheid saam nie, maar dwing die leser tot nadenke.
This book is currently unavailable
142 printed pages
Original publication
2015
Publication year
2015
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)