af
Lizet Engelbrecht

Hartstog in Malawi

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Rochelle Fourie word deur haar baas op ‘n onvergeetlike missie gestuur: om die enigmatiese Sir J.C. Auther op te spoor, nee te jag, voordat haar mededingers, die publiek óf die pers snuf in die neus kry dat hy in Malawi wegkruip. Maar vandat sy in Malawi land, ontspoor haar goeddeurdagte plan egter. Sy ontmoet ene kaptein Costa en die vonke spat onmiddellik. Die ongenaakbare man met sy seeblou oë verwar haar, laat ongekende drange in haar los en laat haar magteloos na woorde snak. Maar Rochelle is ‘n astrante, ambisieuse werknemer en níks sal in haar pad na bevordering staan nie – veral nie kaptein Costa nie.
This book is currently unavailable
183 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎

On the bookshelves

fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)