af
Dihanna Taute

n Blonde bom

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Lehandi se matriekjaar begin slegter as ’n rugbywedstryd wat uitgereën het. Haar ma is verloof aan haar aartsvyand se pa en Prissie die Vissie is saam met haar strooimeisie. Is matriek nie veronderstel om die beste skooljaar van jou lewe te wees nie? Dis wat Lehandi gedink het, maar nou lyk dit asof dinge skielik uitbom! Want die nerdy Peyton het van vakansie af teruggekom met spiere en kontaklense, en dit krap haar hart deurmekaar. En alles verander handomkeer, 180 grade in die verkeerde rigting, wanneer haar vorige BFF Reqita weer terugstap in haar lewe in.
In Ek en Prins Donkerkuif en Die Engelsman in my slaai — die vorige titels in hierdie gewilde trilogie — moes Lehandi haar tienerjare oorleef te midde van drama en uitdagings met bakleierige ouers, skool, vriendinne, ouens en wie weet wat nog … Maar dit lyk asof sy haar matriekjaar beslis met ’n bang gaan afsluit!
This book is currently unavailable
85 printed pages
Original publication
2017
Publication year
2017
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)