af
Nadia de Wet

Sabina's

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Lexi het ‘n hele paar probleme teen die tyd dat sy Johannesburg verruil om eetplek Sabina’s op Simonsrivier te begin. Daar is die regsgeding teen haar gewese vennoot, haar peperduur prokureur met die blink kantoor in die hartjie van Sandton en háár Eric wat twee jaar gelede die pad gevat het, ‘n maand later sy trouvrou ontmoet het en Lexi met ‘n groot Eric-vormige gat in haar hart gelaat het. Boonop het sy twee selibate jare agter die rug — en dít kan nogal impak hê op ‘n vrou se positiewe lewensuitkyk. Plotseling het sy te kampe met: ‘n ding vir ‘n kunstenaar met sondige heupe, sielkundige probleme én ‘n meisie; ‘n kok met ‘n wilde kyk in sy oë; ‘n bankrekening wat al verder in die rooi terugsak en Sabina’s se mediabekendstelling wat soos ‘n hoëspoed Japannese trein nadersnel.
This book is currently unavailable
191 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎

Impressions

  • Bianca Steynshared an impression4 years ago
    👍Worth reading

fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)