af
Books
Ronelda S Kamfer

Noudat slapende honde

Kamfer se gedigte is vreesloos, en skroom nie weg van taboe-onderwerpe nie.  Sy skryf veral oor tragedies wat alledaags geword het in die wêreld waarin sy haar bevind – dwelms, druglords, en kinders wat doen wat hulle nie hoef te doen nie … Haar gedigte is tegelyk toeganklik en onkonvensioneel – sy is ‘n sterk, sterk nuwe stem in Afrikaans. ‘n Vonds.
17 printed pages
Original publication
2011
Publisher
Kwela

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)