af
Elizabeth Wasserman,Astrid Castle

Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Die derde avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op ’n ontdekkingstog gaan.

In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp …

Toe, in Jannus en Kriek onder die see, is hulle met Oupa se duikboot diep onder die Suid-Atlantiese oseaan in, om ’n reuse-eier terug te neem na waar dit gevind is. In hierdie boek wys Oupa Dinges hulle sy nuutste uitvinding: ’n laserstraal wat ’n enkele koringkorrel eensklaps so groot kan laat groei dat ’n mens ’n hele brood daarvan kan bak. Maar dinge loop skeef toe dié SuperMega-Vergroterstraal per ongeluk van ’n spieël weerkaats en Jannus en sy oupa tref. Die twee van hulle begin krimp en krimp …

Die derde boek in hierdie reeks. Lees ook Jannus en Kriek op die maan en Jannus en Kriek onder die see.
This book is currently unavailable
91 printed pages
Original publication
2014
Publication year
2014
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)