af
Johan Smit

Wanneer God jou vashou

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Wanneer God jou vashou is die geliefde skrywer Johan Smit sê oordenkings van lof in 366 dagstukkies oor God se genade. Dit getuig van die God wat jou nooit begeef nie, al is jou pad deur diep driwwe uitgestip. Met kenmerkende eerlikheid raak Johan temas soos die volgende aan: Uitdagings, oorwinnings en teleurstellings; Die Here is my herder; Beloftes; Vreugde en hoop; My tye in sy hand; Wanneer God ’n verskil maak en Vertroue. Wanneer God jou vashou bied vars pitkos vir elke dag van die jaar. Laat Hy jou elke dag vashou en ervaar die gerusstelling van God se genade.
This book is currently unavailable
401 printed pages
Original publication
2013
Publication year
2013
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)