af
Books
Helene De Kock

Lelie van die laagte

Mia Dijkstra, pas klaar met die kweekskool, en haar veel jonger suster, Karien, se geldelike situasie is benard sedert hul ouers oorlede is. Om te kan oorleef, neem hulle hul intrek in hul tante se huis op Stellenbosch. Die buurman is Tom Muller, ’n teologiese student wat eers laat in sy lewe gaan leer het en kritiseer Mia op ’n manier wat haar hare laat rys. Hy is egter aantreklik en soms is hy reg. Daar is ook Karel de la Harpe, ’n gawe wynboer … Gaandeweg vind die susters tog uit dat daar werklik ’n Hand is wat hul lewe beheer. Hulle raak eindelik tevrede met die feit dat hul albei eintlik ’n “lelie van die laagte”, of ’n gewone meisie is. Iemand wat moet blom waar sy geplant word.
184 printed pages
Original publication
2012
Publishers
Tafelberg, Mirre

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)