af
Books
Janlu Kuyler,Marlena du Toit

Bid vir jou ongebore baba

Swangerskap is nie net ’n biologiese reis nie, maar ook ’n geestelike reis.

Met ’n predikant en ’n ginekoloog as medeskrywers vier hierdie boek beide dié reise. Dit maak ons opnuut bewus van die wonder van konsepsie en hoe God ons by die skepping van ons kinders wil betrek. Naas die mees onlangse inligting oor hoe jou baba in elke trimester ontwikkel, bied dit ook praktiese inligting vir geestelike groei — waarvoor en hoe om te bid vir jou baba en julle toekoms saam.

Met ware ervarings van gebedverhoring en wonderwerk-verhale, sowel as praktiese raad oor bid (ook ná jou baba se geboorte), is dié gids onontbeerlik vir elke verwagtende ma of pa wat erns maak met die wonderlike reis wat voorlê.
211 printed pages
Original publication
2015
Publisher
Lux Verbi

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)