af
Helene De Kock

Helene de Kock Omnibus 13

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
’n Omnibus wat twee romans, ’n novelle en ’n paar kortverhale insluit. Soos altyd fokus hierdie gewilde liefdesverhaalskrywer op die verhoudings tussen mense. In ’n Tyd om lief te hê keer Marina Joubert en haar seuntjie uit Griekeland terug na haar geboortedorp in die Vrystaat. Sal die konserwatiewe dorpsmense Marina ooit vergewe vir die fout wat sy jare gelede begaan het? In Lelie van die Laagte sorg Mia Dijkstra (‘n jong predikant) ten spyte van haar skraps besoldiging vir haar suster, Karien. Dis ’n uitkoms as hulle by hul tante kan gaan bly, maar nou moet Mia as kelnerin in ‘n restaurant werk om haar inkomste aan te vul. En sy moet boonop twee mans leer hanteer. In die novelle, Die  skadubelofte, keer Dokter Pierre Greeff na jare se studie uit die buiteland terug om hom op sy tuisdorp te vestig. Maar dit lyk asof hy heeltemal vergeet het van Madel Marais met die oë van ‘n engel… Die ander twee verhale dra  ook albei die De Kock stempel: deernis met die mens, en humor.
This book is currently unavailable
485 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)