af
Bettie Naudé

Saartjie se donkie (#4)

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Saartjie en haar boetie eet die perskes wat hul ma spesiaal vir die skou ingelê het en as straf mag hulle nie sirkus toe gaan nie. Ons heldin voel dis bitter onregverdig en begin dadelik planne beraam om in die groot tent te kom. Nie lank daarna nie wys sy vir die dorp se seuns sy kan beter as enigeen een van hulle donkie ry. Sy gaan maak die donkie in haar ouers se agterplaas vas, maar dan besluit Langoor om te verken en daar kom groot moleste. Soos haar ouer broer tereg sê — waar Saartjie is, gebeur daar altyd iets!
This book is currently unavailable
122 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)