af
Elsabé Brits

Kyk my in die oë

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Kyk my in die oë is die eerste in sy soort in Afrikaans. ’n Reguit en insiggewende storie van een mens se pad met bipolêre gemoedstoornis.Die verhaal speel af teen die agtergrond van ’n besige nuuskantoor waar Elsabé as joernalis werk, onder andere tydens die moord op Marike de Klerk. Elsabé vertel openhartig hoe dié siekte (en mense se reaksie daarop) haar in 2001 platgeslaan het, en hoe sy weer opgestaan en begin loop het – tussen inrigtings, hospitale, breinskokterapie en stereotipes deur.Haar raak beskrywings laat lesers verstaan hoe dit voel om manies “mal te wees”.Die boek sal van waarde wees nie net vir diegene wat self aan die siekte ly, hul vriende en familie, en mense in die gesondheidsektor nie – dit is ook ’n meesleurende ware verhaal van wanhoop en ’n nuwe begin.
This book is currently unavailable
160 printed pages
Original publication
2011
Publisher
Tafelberg

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)