af
Ena Murray

Regters oor gister

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
In Regters oor gister haal die verlede vir Mignon Preller in – ’n verlede waaraan sy heeltemal onskuldig is …
Mignon is ’n gelukkige, sorgvrye student uit ’n stabiele ouerhuis. Wanneer sy hoor dat haar beste vriendin ’n aangenome kind is, ontstel dit haar diep – té diep, want só sluip ’n ou verskrikking uit die verlede ongevraag die vreedsame tuiste binne wat Fred en Anita Preller vir Mignon en haar lieflingbroer, Steve, probeer skep het.
Twintig jaar gelede het hulle ’n verkeerde besluit omtrent Mignon geneem, ’n fout wat nou duisend maal vergroot terugkom en twee jongmense in die ban van ’n verbode liefde hou.
’n Ontroerende verhaal van ontreddering, en uiteindelik van die helende krag van die liefde.
This book is currently unavailable
170 printed pages
Original publication
2015
Publication year
2015
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)