af
Books
Pieter van der Lugt

Hoe meer haas . . . hoe minder wortels!

Wat gebeur as jy vir ‘n sywurm ‘n grap vertel? Hy lag hom ‘n papie!
Lees hierdie boek en vermaak jou vriende met die snaaksste grappe, tongknopers en raaisels wat jy nog ooit gehoor het. Wil jy weet of olifante goeie tafelmaniere het? Of watter sport haaie graag speel? Het jy al ooit gewonder van watter soort musiek konyne hou? Jy sal skaterlag wanneer jy uitvind.
68 printed pages
Original publication
2014
Publisher
Tafelberg

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)