af
Annelie Ferreira

'n Kameel, 'n sprinkaan en 'n vrot tamatie

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Niks cools gebeur ooit op Koedoesdorp nie. Elke dag is so vervelig soos die ander. Veral Maandag-oggende. Maar hierdie Maandag is anders, want skielik is hulle voortuin vol kamele wat Gerrie se ma se spogrose opvreet. Dis chaos in Gerrie-hulle se huis en tuin, en hy en sy suster, Anneke, is mal daaroor. Dit word ’n surrealistiese dag van Kamele wat pandemonium saai, die vreemde gesin wat tent opslaan in die voortuin en sprinkane braai . . . ’n Lekker ligte storie vol humor en pret.
This book is currently unavailable
73 printed pages
Original publication
2013
Publication year
2013
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)