af
Books
Esta Steyn

Die kolonel

Daar is groot konsternasie by die polisiestasie. Die Kolonel is weg! Skoonveld soos ’n groot speld! Die Kolonel is nie net bekend en bemind nie, hy is ook baie bekwaam. Daar word gesê hy kan diewe en dwelms op ’n afstand uitsnuffel. Sersant Sol en konstabel Bongani sal moet soek, want hulle kan nie hulle werk sonder dié baasspeurder doen nie. Gelukkig word die Kolonel opgespoor en help hy hulle om inbrekers, ’n kaasdief, ’n bankrower, ’n grypdief en dwelmsmokkelaars te vang. Want sien, die Kolonel is ’n baie slim kat wat niks nonsens vat nie.
62 printed pages
Original publication
2012

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)