af
Books
Madeleine Malherbe

Yskoue, vuurwarm liefde

Sandra Botes vertrek as skeepsdokter op ’n vakansieskip na Antarktika om weg te kom van die onwelkome aandag van Max. Op die skip ontmoet sy vir Brandon, die ekspedisieleier, en vinnig ontwikkel daar ’n besonderse vriendskap tussen hulle. Brandon wil hul verhouding na ’n volgende vlak neem, maar Sandra is effe onseker. En dan ontmoet sy vir Konrad wanneer die Malan-gesin aan boord stap. Saam met die Malans sal sy ’n sak sout opeet. Maar beteken dit dat Konrad ook so voel? Is hulle s’n net ’n vakansieromanse in ’n wonderskone omgewing of is daar iets blywends tussen haar en Konrad Malan? En wat dan van haar bewondering vir Brandon?
187 printed pages
Original publication
2011
Publishers
Tafelberg, Hartklop

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)