af
Louise Prinsloo

Gedaantes en Geraamtes-omnibus 2

Notify me when the book’s added
To read this book, upload an EPUB or FB2 file to Bookmate. How do I upload a book?
Die tweede van drie omnibusse van Louise Prinsloo se gewilde spookstories in die Gedaantes en Geraamtes-reeks. Die titels in hierdie tweede omnibus: Gedaantes en Geraamtes-omnibus 2 is: Dwaalgees op Duiwelskantoor, Die Osiris-raaisel en Die geeste van die Amathole – laasgenoemde is ’n splinternuwe verhaal wat nog nie voorheen verskyn het nie. Die teks van die eerste twee stories is ten volle hersien en lesers behoort van nuuts af aan die drie vriende, Wikus, Karel en Giepie se lekker grillerige spookavonture te geniet.
This book is currently unavailable
232 printed pages
Original publication
2011
Publication year
2011
Have you already read it? How did you like it?
👍👎
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)