af
Books
Sarah du Pisanie

Die winskopie

Gerhard Fouché kry snuf in die neus wanneer hy dieselfde verslonste ou oom eers op Lüderitz en later weer op Otavi teëkom. Dat dié ou oom besig is met konkelwerk, is duidelik, maar waarom is die jong seun by hom ’n handlanger? Dalk moet hy maar ingryp en die seunskind onder sý toesig plaas . . .
169 printed pages
Original publication
2012
Publishers
Tafelberg, Jasmyn

Impressions

How did you like the book?

Sign in or Register
fb2epub
Drag & drop your files (not more than 5 at once)